Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Dankbaarheid
12 January 2021

Dankbaarheid

Passage: Luke 19:1-10

Dankbaarheid as gebaar, maar méér nog, dankbaarheid as lewenshouding is sekerlik een van die belangrikste kenmerke van ‘n Christen se lewe. ‘n Lewe vol dankbaarheid, om ongeag die omstandighede vergenoegd te kan wees (Filippense 4:11), “erkentlik al my dae”, dis hoe ‘n verloste mens se lewe behoort te lyk (Filippense 2:11).

Download Files Notes