Waarom gaan ons op ‘n Sondagmôre kerk toe? Gebeur daar iets? Wat gebeur daar? Wat behoort daar te gebeur? Daar is kerke en mense vir wie dit gaan om die…
Vandag is dit die tweede Sondag van Epifanie. Gedurende Epifanie dink die kerk wêreldwyd oor die onthulling dat Jesus Christus regtig die Messias is, die een wat God gestuur het…
“Niks is vir God onmoontlik nie.” Dis die een gedagte wat uitstaan in hierdie uitsonderlike verhaal. Want die verhaal vertel van die dag toe die onmoontlike gebeur het – dit…
Soos dit op baie plekke en in vele kerke gebeur, was daar spanning in die gemeente van Korinte. Daar was drie leiers in die gemeente betrokke: Paulus, Apollos en Petrus.…
As mens mooi nadink oor die tyd waarin ons leef, sou ons dit kon beskryf as ‘n tyd van “Godsverduistering”. Amper soos sonsverduistering wat gebeur as die maan net mooi…
Teen watter agtergrond moet ons dié gedeelte verstaan? In die geskiedenis van Israel staan koning Dawid uit as die groot volksheld. Hy was die beste koning ooit, ‘n man na…
Op die laaste dag van die Kerkjaar, voor die tyd van Advent aanbreek, dink die kerk tradisioneel na oor dit wat ons die ewigheid, of dan die hiernamaals noem. Ons…
Oepke Noordmans, ‘n bekende Nederlandse teoloog, het ‘n pragtige beeld vir gelowiges, of dan die kerk, gebruik: “Ons is te vroeg vir die hemel en te laat vir die aarde”.…
Daar was in daardie tyd ‘n groot droogte in die provinsie Judea, waarbinne Jerusalem ook geval het. Die Christene in Jerusalem – die moederkerk waar alles begin het – het…
Ons verlossing kom deur genade alleen. Hierdie genade ontvang ons alleen deur die geloof – geloof in Jesus Christus ons Here. En Jesus Christus leer ken ons deur die Skrif…
Die klein gemeente in die stad Thessaloniki het uit pasbekeerde Grieke bestaan, jong Christene. By hulle was daar nog ‘n vars entoesiasme en dankbaarheid oor die verlossing in Christus. Die…
Die verhaal van die broers Kain en Abel in Genesis 4 is ‘n baie bekende Bybelverhaal; ons ken dit van die Kinderbybel-tyd af. En dikwels het juis die Kinderbybels ons…