Veerkragtige Lewensritme
In vennootskap met Whitehead Bedryfsielkundiges het Christelike Lektuurfonds ‘n reeks pamflette of kort informele leer-inhoude saamgestel rondom die tema Veerkragtige Lewensritme.
Ons leef in ontwrigtende, selfs traumatiese tye. Ons lewensritme is versteur. Ons sien dit in die toename van simptome van geestesongesteldheid by soveel mense. Angstigheid, depressie, woede, lae selfbeeldprobleme, vereensaming, ens. Hoe oriënteer ons onsself weer na ‘n tyd van disoriëntasie? Hoe kan ons weer veerkragtig terug-bons na terugslae? Hoe kan ons weer ons normale lewensritme terugvind? Die leer-inhoude kan met vrug deur individue gelees word, maar dien ook as stimulerende gespreksdokumente vir groepe.
Afrikaans
English
pdf
Wellbeing in traumatic times - open heart, open mi...
Size: 1.97 MB
Hits: 487
Date added: 15-06-2022