Author(s)

Annalette Perold (Smith)

Category

Suster Kockie

Die publikasie vertel die merkwaardige verhaal van Suster de Kock, alombekend as Suster Kockie. Dit is haar lewensverhaal, noukeurig opgeteken deur Annalette Perold Smith. Die verhaal lees lekker, dit boei sonder om te verveel met te veel detail. Dit voer jou mee oor ’n ryk lewe met baie fasette

Look Inside