by ghyd | May 6, 2026
Bakengemeentes: Nagedink oor Roeping en Getrouheid is gebaseer op oorspronklike navorsing binne die NG Kerk en bied insig in hoe gemeentes aanpas by veranderende omstandighede. Die werk sluit kwalitatiewe en kwantitatiewe empiriese data in, versamel deur die NG Kerk...
by ghyd | Nov 28, 2025
Reading the Bible Anew: An Introduction to the Multidimensionality of Biblical Hermeneutics for African Contexts by Hassan Musa is a groundbreaking exploration into the field of Biblical hermeneutics from an African perspective. Musa masterfully presents an overview...
by ghyd | Jul 18, 2025
CARE FOR AFRICA: Witnesses of Earthkeeping and Ecological Justice is a bold and essential contribution to the growing call for ecological justice, offering a powerful African response to the environmental crises threatening both people and planet. Far from a static...
by ghyd | May 29, 2025
Gedurende die Victoriaanse tyd, die agtergrond vir die meerderheid van die stories wat in hierdie bundel vertel word, was die vrou hoofsaaklik gesien as tuis by die huis en indien sy enigsins in die publiek sou optree, dan slegs as ’n tipe hulp vir die man. Gevalle,...
by ghyd | May 29, 2025
Die liefde van Christus dring ons vertel die verhaal van Missie Japan, ‘n organisasie wat reeds 50 jaar oud is. Missie Japan is meer as net ‘n sendingorganisasie; dit is ‘n vennootskap tussen twee kerkgemeenskappe wat letterlik aan weerskante van die...
by ghyd | May 29, 2025
Hierdie gedenkbundel, as viering van die CLF se sestigste bestaansjaar, vertel die merkwaardige verhaal van ’n literatuur-projek met die droom om die boodskap van die Bybel in Suider-Afrika, “in elkeen se eie taal”, uit te dra, maar dit word ook vertel binne die...
by ghyd | May 29, 2025
Opwindende manier om kinders van tussen drie en sewe jaar aan die wonder van aanbidding bekend te stel. Die benadering, wat godsdiensopvoeding en aanbidding integreer, is reeds by talle slypskole en opleidingsessies aangebied. Die aktiwiteite wat ontwikkel is, sluit...
by ghyd | May 29, 2025
In Kruisgesante oorkant die Kei vertel 112 stemme, elk in hulle unieke taal en styl, die storie van sendelinge van die NG Kerk in Transkei. Hulle belewenisse is lappies met verskillende patrone, teksture en kleure wat uiteindelik ’n bont lappieskombers vorm. Dié...