Die Lebanon word weer ‘n bos
28 August 2023

Die Lebanon word weer ‘n bos

Passage: Jesaja 29:15-24

Hier word ‘n profesie oor die stad Jerusalem uitgespreek. Jerusalem word Ariël genoem. Dit beteken smeltkroes, plek van vuur, brandofferaltaar. Dié naam is tegelyk positief én negatief: dis ‘n plek waar God se altaar staan, waar God dus teenwoordig is, maar dis ook plek waar brandoffers gebring word, loutering, ‘n vuur.

Die profesie is soos ‘n gedig, met ryke beelde. Wat het dit destyds vir Israel gesê? Wat sê dit vir ons vandag? Kom ons luister weer.

(Foto: https://pcg.church/articles/1089/grow-like-a-cedar-in-lebanon)

Download Files Notes