Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
wpfc_sermon
wpfd_file
“Want die dwaasheid van God…”
5 Jul 2021

“Want die dwaasheid van God…”

Passage: 1 Korintiërs 1:18-25

Toe Paulus hierdie brief aan die gemeente in die ou Griekse stad Korinte geskryf het, was hulle nog maar ‘n klein klompie, meestal Jode en Grieke wat pas gelowig geword het. Hulle was, om dit sag te stel, ‘n woelige lotjie. Hulle het gestry en baklei, en losbandig en lawaaierig te kere gegaan. En die een wou slimmer as die ander wees. Want dis maar presies hoe die stad waarbinne hulle gemeente was, en die wêreld rondom hulle, gelyk het.

Download Files Notes