
“Want Hy is goed, ja, vir ewig duur sy troue liefde.”
Dawid sou graag die tempel in Jerusalem wou bou. Maar God het hom dit nie toegelaat nie. Dit sou sy seun Salomo beskore wees om die tempel te bou. Dawid het egter alles gereed gekry sodat sy seun die bouwerk kon klaarmaak. En nou het Salomo die tempel gebou en kon hulle dit feestelik in gebruik neem.
Topics:
Ordinary time / Koninkrykstyd