Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
wpfc_sermon
wpfd_file
Wat kan ek nog vir my wingerd doen?
1 Mar 2021

Wat kan ek nog vir my wingerd doen?

Passage: Isaiah 5:1-7

Van antieke tye af is wingerde en wyn deel van Israel se landskap en kultuur. Ons weet dat Noag reeds ‘n wingerd geplant het (Genesis 9:20-29). In Numeri 13:23 lees ons hoe die 12 verkenners uit die Beloofde Land terugkeer met ‘n druiwetros wat so groot was dat twee mense dit moes dra.

Download Files Notes