Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Soos ‘n koringkorrel sterf
15 March 2021

Soos ‘n koringkorrel sterf

Passage: John 12:20-26

Jesus se intog in Jerusalem was dramaties. Aan die een kant was dit bietjie soos ‘n triomftog, met die mense wat palmtakke swaai, hul klere op die pad oopgooi en Hosanna sing, maar aan die ander kant bars Jesus dan in trane uit … Hy huil oor Jerusalem en oor die Jode wat nie verstaan het watter soort koning Hy was nie. Ook by die dissipels was daar onbegrip oor die diepe betekenis van alles wat dié Pasga sou gebeur. En in die verhaal wat ons gelees het, duur die onbegrip voort: die tyd, die uur wat gekom het, was net te gelade, te swanger aan betekenis om regtig te kan begryp.

Download Files Notes