Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file

Jeanne Henning Els glo dat ons lewe in stories vervat is. Die lewe is ‘n dagboek waarin ons meen om een storie te skryf, maar uiteindelik staan daar ‘n totaal ander een. Die rede is omdat die spektrum van die lewe die arena is waar mense hul lewe uitleef. Van hartseer en swaarkry en alleenwees tot gulle blydskap en ongekende voorspoed en warm samesyn.

In Ons kyk na die donkiemaan versprei Jeanne haar stories oor nege breë kategorieë. Sy vertel van oomblikke in die lewe wat nesmaak in mense se lewe, van gedagtes aan gister, oor weë van weelde en van mense rondom ons.

 

Bestel die boek hier.