Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Die toekoms
21 November 2022

Die toekoms

Passage: Markus 13:28-37

Die laaste Sondag van die kerkjaar is Ewigheidsondag –op hierdie dag dink ons aan die toekoms, ook die toekoms ná ons aardse bestaan.

Die tyd waarin leef word veral gekenmerk aan ‘n groeiende onsekerheid oor die toekoms. Ons wéét nie meer wat die toekoms gaan inhou nie. Ons besef al hoe meer die toekoms is nie in ons hande nie. Party mense begin selfs wonder of daar ooit nog vir ons ‘n toekoms is!

Hierdie onsekerheid gaan oor ons persoonlike toekoms. Gaan my gesondheid hou? Gaan my finansies hou? Wat word van my geliefdes? Dis asof ‘n angs oor ons eie toekoms ons laat wakkerlê.

Download Files Notes