
Geloof is ons dankbare reaksie op God se genade
Jesaja se taak as profeet was om, aan die een kant, oordeel oor die volk van God uit te spreek. God gaan hulle straf as hulle aanhou met hulle ongehoorsaamheid en sonde. Sonde lei tot swaarkry. Maar aan die ander kant was die profeet se taak ook om genade aan te kondig, vergiffenis – dat God se genade oor die oordeel triomfeer, God se vergiffenis is sterker as sy veroordeling.
Topics:
Ordinary time / Koninkrykstyd