Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Getsemane: Plek waar olywe gepers word
14 March 2022

Getsemane: Plek waar olywe gepers word

Passage: Matteus 26:36-46

Dit was die Pasga-fees in Jerusalem, die fees van die geslagte Lam. Jesus en sy dissipels is op weg na die Pasga. Dit sou ‘n lydensweg wees, het Jesus besef. Hyself is die Lam wat geslag sou word. Maar eers loop Jesus se lydensweg deur Getsemane, ‘n afgesonderde tuin met Olyfbome en ‘n olyfpers. Voordat Hy verraai, gevang en gemartel sou word, moes Jesus eers daar gaan bid. Voor die fisiese lyding begin, moes hy eers deur ‘n emosionele worsteling: Hy moes sy lydensweg aanvaar, Homself in gehoorsaamheid gewillig op die altaar plaas. Hierdie bewustelike oorgawe, die gewillige inbuig onder dit wat wag, was sekerlik die moeilike halte op sy lydensweg.

Download Files Notes