Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Kyk, ons gaan op na Jerusalem
25 April 2022

Kyk, ons gaan op na Jerusalem

Passage: Markus 10:32-45

Hierdie Lydenstyd stap ons agter Jesus Christus aan op sy Lydensweg – Hy is op weg Jerusalem toe om daar as die Pasga-lam geslag te word. Opvallend beskryf Jesus hierdie weg as ‘n opgaan. “Kyk, ons gaan op na Jerusalem”. Hierdie uitdrukking het ‘n letterlike betekenis gehad. Jerusalem is op ‘n heuwel geleë, die stad is soms ook Sionshoogte genoem, of Berg Sion. Maar Jesus het die “opgaan” ook simbolies bedoel, ‘n naderbeweeg na die hoogtepunt van sy aardse bestaan, ‘n verhoging, ‘n troonbestyging, die moment van finale verheerliking.

Download Files Notes