Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
God vier fees
25 June 2021

God vier fees

Passage: Lukas 15:1-10

In die kerklike jaar, die derde Sondag na Drie-eenheidsondag, is ons steeds besig om na te dink oor God Drie-enig. Wie is God? Hoe is God? Wat beteken God se manier van wees en doen vir my? In Lukas 15 vertel Jesus drie gelykenisse. Al drie die verhale vertel van God se geaardheid, hoe God dink en doen – veral ook oor hoe God oor ons as mensekinders dink, en wat God aan ons doen.

Download Files Notes