Jaag die liefde na
Die vorige hoofstuk, die bekende 1 Korintiërs 13, is Paulus se roerende ode aan die liefde. Liefde as die groot gawe van die Gees – dit wat sin gee aan ons bestaan. En dan begin Hoofstuk 14 weereens met die oproep: “jaag die liefde na”. In dié hoofstuk gaan dit egter spesifiek oor liefde as die belangrikste dryfveer in die manier waarop ons gemeente is, liefde as deurslaggewende beginsel in ons eredienste.
Topics:
Ordinary time / Koninkrykstyd