Om sy pad gereed te maak
Op hierdie derde Sondag van Advent oordink ons die lied van Sagaria – die bekende Benedictus wat deur verskeie komponiste getoonset en in die wêreldwye skat van kerkmusiek opgeneem is. Dit is ‘n lied swanger aan teologiese inhoud.