Vasbyt in die geloof
‘n Gemeente was opsoek na ‘n pastor. Hulle het toe die pos adverteer en gevra leraars moet hulle CV’s saam met hulle aansoeke instuur. Toe die paneel sit om die stapel aansoeke te oorweeg, lees een van hulle die volgende CV hardop:
Topics:
Lent / Lydenstyd