Beteken “God is liefde” ook “liefde is God”?
Om Johannes se eerste brief te begryp, moet ons eers iets verstaan van die wêreld waarbinne dit geskryf is, en die mense vir wie dit geskryf is.
Topics:
Ordinary time / Koninkrykstyd