Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Die koninkryk kom
14 November 2022

Die koninkryk kom

Passage: Lukas 17:20-25

Toe Jesus op aarde was, het Hy dikwels gepraat en gepreek oor die koninkryk van God. “Bekeer julle, want die koninkryk van God het naby gekom.” Dit was die sentrale gedagte in sy heel eerste preek, en dié wat daarop gevolg het – die koninkryk is hier!

Maar as ons nou moet probeer verduidelik wat Jesus met koninkryk van God bedoel het, dan sukkel ons. Waar is die koninkryk? In die hemel of hier op aarde? Wanneer kom dit? Of het dit dalk reeds gekom? Waaraan sal ons die koninkryk uitken? Om te verduidelik wat met koninkryk bedoel word, is regtig moeiliker as wat ons dink.

Download Files Notes