Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Meestal sink ons, maar soms loop ons tog op water
28 February 2022

Meestal sink ons, maar soms loop ons tog op water

Passage: Matteus 14:22-32

Ons leef in ‘n tyd van toenemende twyfel. Wat kan ons nog glo? Wie kan ons glo? Hoe kan ons, midde die vertwyfeling wat ons in dié dae van oral bekruip, volhard in die geloof? Is ‘n onverstoorbare “geloofsekerheid” regtig moontlik? Wie eerlik is, sal erken dat ‘n knaende twyfel dikwels ons geloofsrus steel; dit laat die vaste sekerhede van vroeër wankel. Soms voel dit ons kan op water loop, maar meestal sink ons weg in kleingeloof en twyfel. Ons ontdek al hoe meer dat twyfel ‘n onvermydelike deel van ons geloofsreis is. Hierdie wipplankryery tussen loop op water en sink, tussen vertwyfeling en verwondering, word mooi illustreer in die gebeure van ons verhaal.

Download Files Notes