Om tussen hemel en aarde te leef
Oepke Noordmans, ‘n bekende Nederlandse teoloog, het ‘n pragtige beeld vir gelowiges, of dan die kerk, gebruik: “Ons is te vroeg vir die hemel en te laat vir die aarde”. Ons hang so bietjie tussen hemel en aarde, ons leef reeds asof in die hemel, maar ons is nog deel van hierdie aarde. Ons is so tussenin, vis nog vlees.
Topics:
Ordinary time / Koninkrykstyd