Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Aan God die dank (Oesfees)
4 October 2021

Aan God die dank (Oesfees)

Passage: 2 Korintiërs 9:6-15

Daar was in daardie tyd ‘n groot droogte in die provinsie Judea, waarbinne Jerusalem ook geval het. Die Christene in Jerusalem – die moederkerk waar alles begin het – het veral swaar gekry; hulle het letterlik honger gely. Toe loods Paulus ‘n fondsinsamelingsprojek in die gemeentes van Masedonië en Korinthe. Oor dié dankoffer wat die gemeentes uit Griekeland toe vir hulle susters en broers in die veraf Israel ingesamel en aangestuur het, gaan hoofstuk 8 en 9 van die tweede Korintiër brief. Paulus was verras dat hulle soveel geld kon aanstuur. Maar hy moedig hulle aan om nog meer te stuur, want die nood in Jerusalem was groot.

Download Files Notes