Exaudi – Luister, hoor
12 June 2023

Exaudi – Luister, hoor

Passage: 1 Samuel 3:1-10, Psalm 27:8-14

Exaudi-Sondag val net mooi tussen Hemelvaart en Pinkster. Jesus het van sy dissipels afskeid geneem; Hy is voor hul oë deur ‘n wolk weggeneem. Sy dissipels  het Hom agterna probeer kyk, maar hulle kon nie. Want Hy was nou weg, nie meer by hulle nie. Toe kom die gemis, die verlies wat tipies deel is van afskeid. Nou is Hy buite hoorafstand, Hy ons nie meer hoor nie, of ons vir Hom nie? Hoe gaan ons nou kommunikeer?

Download Files Notes