Die preek uit Jesaja 64:1-9 is op die Eerste Sondag van Advent in die NGK gemeente Zwaanswyk gelewer. Die fokus van die boodskap was op die interaksie tussen die atmosfeer…
Die boodskap was op die voorlaaste Sondag van Koninkrykstyd in 2020, tydens die Covid-epidemie met die ontwrigtende effke daarvan voelbaar vir alle mense. Die gehoor was ’n klein groepie lidmate…
Die boodskap was teen die einde van Koninkrykstyd 2020, terwyl die Covid maatreëls gegeld het. Die gehoor was bejaarde persone in Huis Vergenoeg in die Paarl. Die uitgangspunt van die…