by CLF | Mar 31, 2020 | Blogs
Oop deure – meditasies vir hierdie seisoen van Lydenstyd, Pase en Pinkster. Openbaring 1:9-11 Johannes was ʼn pastor in die gemeente Efese in Klein-Asië, vandag Wes-Turkye. Tydens die grootskaalse vlaag van verdrukking in die tyd van die Roomse keiser Domitianus...
by CLF | Mar 25, 2020 | Blogs
Open doors – a reflection for this season of Lent, Easter and Pentecost We are now in the season of Lent, contemplating the Lord’s journey of suffering, his passion, his Via Dolorosa leading to his crucifixion. But this year’s season of Lent is different. Suddenly we...
by CLF | Mar 1, 2020 | Blogs
“Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy ’n welbehae het.” Lukas 2 vers 14 Hierdie woorde was einde verlede jaar op die swart bordjie in ons huis geskryf. Dit het reg gevoel – so oor die Kersseisoen. Tydens Kersfees, en die...
by CLF | Feb 1, 2020 | Blogs
By Crystal Young Is there anything He would not do for us? Did He not split the Red Sea for Moses, have Jonah swallowed by a whale and keep Daniel safe in the lion’s den? Jesus, the “way maker miracle worker promise keeper”, walked on water! I know that this anecdote...
by CLF | Dec 25, 2019 | Blogs
By Crystal Young What is happening! How did we get HERE! I can hear the sharp exclamation in my friends voice. The very same questions have been resonating powerfully within me for quite some time. Why has His season been watered down to “romcom Christmas movies on...
by CLF | Dec 4, 2019 | Blogs
deur Susan Goosen Kersfees is sinoniem met ’n Kersete – ’n feesmaal (of twee), met mooi versierde tafels wat kreun onder die lekkernye. Daar word in baie huise vir weke lank beplan en voorberei aan watertand familie gunstelinge. Ons tof ons tafels op, dek ons...
by CLF | Nov 4, 2019 | Blogs
Met Desembervakansie nou voor die deur, is my gedagtes rondom die welverdiende ruskans. Die wonderlike, salige en broodnodige geleentheid om weer asem te skep, om jou liggaam te laat rus en jou gedagtes skoon te maak van die jaar se roesemoes. Die paar dae, of selfs...
by CLF | Oct 1, 2019 | Blogs
Die grootste voorreg is om deel van God se kerk te wees. Wanneer laas het jy stilgestaan in bewondering vir die feit dat jy deel van die liggaam van Christus is? “… want niemand het nog ooit sy eie liggaam gehaat nie. Inteendeel, hy voed en versorg dit, soos...