Hoekom moes Hy doodgaan?

Hoekom moes Hy doodgaan?

Sondag 1 April 2018 sê Ilze vir my met ʼn koppie tee in die hand …”dis ʼn groot dag vandag – ons moet dit vier – Hy het opgestaan!” Amper met skok neem ʼn emosie besit van my hart. Hy het opgestaan, prewel ek vir myself. Alhoewel dit ʼn bekende dag vir my is, is ek so...