Ek sal nie bang wees nie

Ek sal nie bang wees nie

Ons bly in ʼn era waar dit maklik is om bang te wees. Ons bly in ʼn land waar dit maklik is om bang te wees. Maklik om jou kop so diep in die gat van vrees te druk dat dit amper nie moontlik is om daar uit te kom nie. Mense praat jou bang. Mense se optrede maak jou...