by CLF | Jan 1, 2021 | Blogs
Die feesseisoen en die aanbreek van ’n nuwe jaar is sinoniem met voorbereidings. Ons beplan, pak padkos, Kerskouse, vakansietasse en inkopiesakke vol. Ons pak in, pak uit, maak lysies, stel spertye en spandeer baie ure om alles vir Kersfees en die begin van die nuwe...
by Carel Anthonissen | Dec 4, 2020 | Blogs
Geloof sy die Here! Dag na dag dra Hy ons! God is ons hulp! (Ps 68:20) Oor die jare was daar altyd interessante besoekers by ons aan huis. Hulle het – so het ons later besef –‘n belangrike, selfs onmisbare rol in die opvoeding van ons kinders gespeel. So was daar...
by CLF Guest Author | Dec 1, 2020 | Blogs
Dit was ’n vreemde jaar. Só vreemd, dat ons definisie van “vreemd” waarskynlik so saam met ons bestaande wêreld op sy kop gekeer is. Voorheen sou ons dié woord dalk gebruik om na uitsonderlike weerspatrone, onverwagte gedrag, snaakse smake of ’n onbekende omgewing te...
by CLF | Sep 1, 2020 | Blogs
Ons deel graag groepfoto’s. Ons vriendekring glimlaggend by die see, die familie aan die Kerstafel of die kinders se rugby- of skoolfoto (almal in eenderse kleredrag). Die foto’s spreek vanself: “Ek behoort tot hierdie groep.” Hierdie is my mense. By hulle is ek tuis,...
by CLF | Aug 1, 2020 | Blogs
Ek het reeds op skool met die agtervoegsel “loos” kennis gemaak. “Loos” beteken “sonder”, en dit dui op die afwesigheid van iets. Soms is die betekenis positief. Wie wil nou nie ’n vlekkelose gelaat of sorgelose bestaan hê, of blaamloos voor die regbank staan nie....
by CLF | Jul 15, 2020 | Blogs
Paulo Coelho het by geleentheid gesê: “Die wêreld word verander deur ons aksies, nie ons opinies nie.” Darem eintlik jammer. Want hoewel die mensdom maar stadig uit die blokke is wanneer dit by aksie kom, is ons gewoonlik heel vinnig om ’n opinie te vorm. Ons lug ons...
by CLF | Jul 1, 2020 | Blogs
Kinders het skynbaar kleintyd al ’n sin vir reg en geregtigheid. Selfs ’n kleuter, wat skaars hoёr as ’n baksteen staan, sal sommer vinnig met bolwangetjies vir jou laat verstaan: “Dis nie ‘fair’ nie!” “Dis nie regverdig dat sy maatjie se speelding mooier, duurder,...
by CLF | Jun 19, 2020 | Blogs
My kinders was kleintyd baie lief vir “soek die verskille” aktiwiteite. Nou nog, wanneer ons op een in ’n ou tydskrif afkom, skuif almal dadelik nader vir die uitdaging. Twee prentjies, met die eerste oogopslag identies, word onder of langs mekaar op dieselfde...