by Susan Goosen | Sep 1, 2021 | Blogs
Ons het baie ideale om na te streef. Daar is ’n ideale liggaamsmassa, massa-lengte ratio, dieet (alhoewel dalk effe kontroversieel), oefen regime, werksomgewing en kinderopvoeding. (Om maar net ’n paar te noem.) Ons probeer gedurigdeur verbeter, aanpas, uitblink. Die...
by Susan Goosen | Aug 1, 2021 | Blogs
Die groot vyf van ons wildtuine is alombekend. Die meeste besoekers aan reservate wil gráág leeus, olifante, buffels, luiperds en renosters te siene kry. Dit is heerlik om na so ’n vakansie staaltjies oor leeus wat jag, of foto’s van olifante wat by ’n watergat...
by Wynand Olivier | Jul 1, 2021 | Blogs
Die laaste paar maande is dit die vraag wat ek konstant vir myself vra: “Waarheen is jy oppad?” Dan moet ek nou bieg en erken dat ek meeste van die tyd nie myself kan antwoord nie. Nes ek dink daar is rigting, slaan iets weer my voete onder my uit. Hetsy Covid of...
by ghyd | May 31, 2021 | Blogs
“But death, death doesn’t enter abruptly when life is over, death is present in all of creation every step of the way.” -Rob Bell As ek rondom my kyk, sien ek hoedat mense – oud en jonk – jaag na genoeg. Ons word van kleintyd af geleer om meer te soek en...
by Wynand Olivier | Apr 29, 2021 | Blogs
‘I know a lot of people who are “dead”. But they walk, they talk, they watch television. They work hard sometimes, but somehow this spark of divine energy is lost. It’s not that it is lost forever. This child that you have in your soul can always say hello again and...
by Susan Goosen | Apr 1, 2021 | Blogs
Ek lees onlangs die volgende waar woorde: “The little things, the little moments… They aren’t little.” Ons sou dit kon vertaal deur te sê: “Daardie klein dingetjies, die klein en onbelangrike oomblikke, is eintlik glad nie klein nie.” Anders gestel: “Let op die...
by Susan Goosen | Feb 17, 2021 | Blogs
Aan die begin van 2021 het ek nie soos gewoonlik, ’n dagbeplanner gekoop nie. (Daar was in ieder geval nog baie plek in die een wat ek laas jaar sou gebruik.) En ek het my les geleer: dinge verloop beslis nie altyd soos ons dit beplan nie. Hierdie jaar gaan ek met...
by Susan Goosen | Feb 4, 2021 | Blogs
Liefde – om lief te hê en deur iemand liefgehê te word – is ’n integrale deel van ons menswees. Daarsonder kan ons nie. Dit is dus geen wonder dat ons nie oor liefde uitgeskryf of uitgepraat kan raak nie. Liefde, ons ervarings en gebrek daaraan, inspireer steeds nuwe...