by Wynand Olivier | Mar 29, 2022 | Blogs
Is dit nie erg dat ons verleer het om te “relax” nie? Ons weet nie meer hoe om net te wees nie. Want sodra ons net is, net ontspan, word ons met skuldgevoelens toegegooi! “Jy kan nie so sit nie!” “Voel jy nie skuldig om so niks te doen nie?” “Daai lysie gaan nie...
by Wynand | Feb 28, 2022 | Blogs
“The world is a market. You will buy a coffin and you will leave” – Unknown My eerste reaksie was om lekker te lag toe ek hierdie stelling hoor. Eers besef ek nie hoekom ek lag nie…wat ‘n snaakse ding om te sê? Wie praat so? Dan besef ek hoe diep hierdie woorde...
by Susan Goosen | Feb 3, 2022 | Blogs
Waar kom jy vandaan? Waar was jy? So ′n eenvoudige – soms gelaaide – vraag. Wat het jy nou gedoen? Soms is dit ′n vraag wat ons nie so graag wil antwoord nie. Dit ontbloot gebeure waarvan ons liefs wil vergeet, waaop ons nie trots is nie. “Waar kom jy...
by Susan Goosen | Jan 3, 2022 | Blogs
Dit is vir my betekenisvol dat God, toe Hy die wêreld in die begin van tyd gemaak het, eers lig gemaak het. “Laat daar lig wees. En daar was lig. Die lig was vir God goed.” Ons het lig nodig. Ons sukkel wanneer ons in die donker moet rondtas. Dit maak ons bang en...
by Susan Goosen | Dec 1, 2021 | Blogs
Die sterre het vir Abraham hoop gebring. Hy en Sara was immers kinderloos. Beide al bejaard sonder dat hulle ooit die vreugde van ’n kind van hulle eie gehad het. Al verby tou opgooi. Hopeloos. En toe vat God een aand vir Abraham na buite. “Kyk op na die naghemel,...
by Susan Goosen | Nov 1, 2021 | Blogs
Hoe laat is dit? As kinders het ons graag “Wolf, wolf, hoe laat is dit?” gespeel. Die speletjie is seker deel van baie van ons se kleintyd herinneringe. Giggelend, versigtig en afwagtend het ons in ’n lang tou agter die wolf aangestap. “Wolf, wolf, hoe laat is dit?”...
by Susan Goosen | Oct 1, 2021 | Blogs
Die nood is oral sigbaar. Die verwoestende pandemie, die skreiende armoede en hoё werkloosheidsyfer, en die vernietigende opstande (wat in Julie ons gemeenskappe hier in KZN so direk kom raak het), het veroorsaak dat my woorde vir bid soms opgeraak het. Dit het...
by Susan Goosen | Sep 1, 2021 | Blogs
Ons het baie ideale om na te streef. Daar is ’n ideale liggaamsmassa, massa-lengte ratio, dieet (alhoewel dalk effe kontroversieel), oefen regime, werksomgewing en kinderopvoeding. (Om maar net ’n paar te noem.) Ons probeer gedurigdeur verbeter, aanpas, uitblink. Die...