Hoe lyk jou Kerskaartjie?

Hoe lyk jou Kerskaartjie?

Ek het onlangs tydens ons vakansie vir die eerste keer die Europese “robin” gesien. Hierdie pragtige klein voëltjie met sy rooi borsie, wat met ons eie janfrederik vergelyk kan word, is sinoniem met my herinneringe aan Kerskaartjies. Dié gebruik was vir lank deel van...
Teikens, Vegters en Vrees, bring Leierskap in die Lig

Teikens, Vegters en Vrees, bring Leierskap in die Lig

“Out of every hundred men, ten shouldn’t even be there, eighty are just targets, nine are the real fighters, and we are lucky to have them for they make the battle. Ah, but the one..the one is a Dragon Hunter.” – Aangepas van Heraclitus, circa 460 BC Leierskap...
Die Reus, Die Seun En Die Moedelose Weermag

Die Reus, Die Seun En Die Moedelose Weermag

Ons het ‘n tradisie van storievertel in ons huis. Hul gunsteling is Bloues en Rooies. Dis stories wat deur pappa opgemaak word soos die aand vorder.   Ek moet nogal kophou met die karakters wat meer word om die entoesiasme ook meer te maak. Maar ons lag baie en my...
Jy is wat jy eet

Jy is wat jy eet

Lente is om die draai. Hierdie seisoen word tradisioneel geassosieer met ´n nuwe begin, hoop, groei, nuwe lewe… en diëte! Jy is wat jy eet, en aan die einde van die winter is die meeste van ons ´n mengsel van winterbredies, warm poedings, beskuit en koppies...
Die held in jou verhaal

Die held in jou verhaal

“We think we will impress people with our strengths, but we connect with people through our vulnerabilities.” Hierdie stelling is ´n ongemaklike waarheid. Indien ons self ons stories kon skryf, en die held in ons eie verhaal kon definieer, sou ons tog sekerlik...
Vrede vir julle

Vrede vir julle

Volgens die HAT is ´n oksimoron ´n stylfiguur waarby twee teenoorgestelde begrippe met mekaar verbind word. Lewende dood. Ou nuus. Vrede in 2020. (So saam met die Coronavirus?) Vrede in 2021. (Wat van die gewelddadige opstande in KZN en Gauteng?) Vrede in 2022? (Te...
Bloedspore van ‘n Haas, op die Kronkelpad gemerk met Eiers

Bloedspore van ‘n Haas, op die Kronkelpad gemerk met Eiers

Dit is vroeg-oggend, ek is op en besig om paaseiers in ‘n sak te gooi, want ons moet vandag dit wegsteek vir die kinders. Die oggend is vars, amper ‘n koeligheid in die lug. Terwyl ek eiers versamel in die huis, dink ek aan die term “Goeie Vrydag”. Ek kon dit al vir...