by CLF | Jul 31, 2023 | Blogs
“Goeiste, ek is nie perfek nie…en dit is fantasties!” Nou een oggend besef ek oor ‘n koppie koffie dat ek werklik onperfek is. Ek is nie altyd die regte geselskap nie. Ek vra soms moeilike vrae en spandeer baie tyd op my eie. Trouens is ek meestal die een wat anders...
by CLF | Jul 1, 2023 | Blogs
Vir twee weke lank word die slapies afgetel in die Olivier huis. 14…13…12…….7…..3…..1 en dan tref dit ons as ‘n skrillende stemmetjie skreeu…uit volle bors…dis vakansie!! Vandag ry ons, vandag begin die “road trip”. Pappa vee stadig die Klaasvakie slaap uit sy oë....
by CLF | Jun 1, 2023 | Blogs
´n Bekende dialoog uit die fliek, “The Hobbit”, is wanneer Gandalf by die dwerge aansluit net nadat hulle ´n baie noue ontkoming gehad het. “Where did you go to, if I may ask?” vra Thorin, die leier, vir Gandalf wanneer die ergste drama verby is. En Gandalf antwoord:...
by CLF | May 1, 2023 | Blogs
Die Zulu’s groet mekaar met die volgende woorde: “Sawubona”. Dit beteken letterlik: “Ek sien jou.” Dit is ´n groet, maar ook ´n erkenning van die menswaardigheid van die persoon wat voor jou staan. “Ek sien jou raak tussen al die ander mense op die sypaadjie. Ek sien...
by CLF | Apr 1, 2023 | Blogs
“Die suiker is op!” het een van my kinders vanoggend redelik benoud aangekondig. ´n Leë houer is ´n probleem – dit dui op ´n tekort. Wanneer die houer, pakkie of suikerblik in die koskas of spens leeg is, is dit tyd vir ´n (soms dringende) besoek aan die supermark om...
by CLF | Mar 10, 2023 | Blogs
Daar word gesê dat iemand met mooi herinneringe eintlik twee keer lewe. Die eerste keer is wanneer jy dié mooi herinneringe maak (soms sonder om regtig daaroor te dink), en die tweede, wanneer jy dit – met ´n glimlag – herroep en onthou, daaroor gesels en saam deur...
by CLF | Feb 2, 2023 | Blogs
In die maand van liefde kan ons seker ´n slag saam giggel oor dit wat mense ter wille van die liefde doen. Want dit lyk asof liefde, en verliefdheid, self die gehardste bene in jellie kan verander. Daar is vele skreeusnaakse stories van diegene wat, ter wille van die...
by CLF | Jan 2, 2023 | Blogs
Die begin van enige jaar noop mens nogal om dié jaar in sy geheel te bekyk en bietjie beplanning te doen. Dit is immers ´n begin. En dit is seker nie moontlik om die datum met sy nuwe jaartal neer te skryf sonder om effe, of selfs baie, benoud te voel nie. Want...