Kom net

Kom net

Jare gelede gaan kuier ons een Saterdag met ons (toe nog baie jong) kinders by vriende vir die dag. Teen laat middag, toe ons aanstaltes wil maak om te ry,  bars daar onverwags ´n allemintige storm los. Ons besluit om te wag tot die ergste reën verby is, maar na ´n...
Die Reg Om Te Kan Kies

Die Reg Om Te Kan Kies

It is the ability to choose which makes us human. – Madeleine L’Engle Sekerlik die grootste voorreg wat ons mense het, is om te kan kies. Om te kan besluit waar en waarheen en wanneer ons gaan. Waarmee ons besig gaan wees en hoe ons wil lewe. Sommige besluite...
Altyddaar – Wie is dit vir jou?

Altyddaar – Wie is dit vir jou?

Ek loop onlangs hierdie mooi woorde van ‘n vriendin, Anel, op sosiale media raak: ALTYDDAAR As my trane soos poele bly lê As ek net die 1000 stukke van my hart terug wil hê Dan… Dan staan jy voor my deur met jou sagte woorde Luister ore En ‘n siel wat my hart verstaan...
Lig het nie donker nie

Lig het nie donker nie

Ek dink onlangs aan ‘n tyd lank gelede, en die skadufigure teen die muur. Ons het op die koue platteland gewoon waar Milo in warm melk elke aand ‘n tradisie was. Ek op my pa se skoot, my sussie en ma op die bank (boetie was toe nog ‘n vonkel in die oog), en die kaggel...
Die Wonder van die Woord

Die Wonder van die Woord

In die Middeleeue, voor die tyd van gedrukte woord, het geskrewe woorde in runes (die Ou Germaanse skryftekens), dikwels ´n magiese en amper bonatuurlike betowering gehad. Die gedagte dat jy jou woorde, jou gedagtes, kon agterlaat sodat mense dit kon sien – selfs...
´n Tweede kans

´n Tweede kans

November is nie my gunsteling maand nie. Allesbehalwe. Ek hou besonder baie van Desember en van die vars begin in Januarie, en die begin van lente, of die maande waarin ons gesin verjaarsdae en ander mylpale vier. Maar November val nie in een van daardie kategorieë...
’n Hans hoender

’n Hans hoender

Eenmaal ´n hans hoender, altyd ‘n hans hoender. Dit het ons gesin nou reeds keer op keer geleer. ‘n Wees kuiken, wat deur my dogter grootgemaak is, benader die wêreld geheel en al anders as die res van die gepeupel wat in die hoenderhok grootgeword het. Jy...
Stories…

Stories…

Twee weke gelede was ons dorpie in al wat ‘n nuusberig of koerant is. Die storie van Swellendam was op almal se lippe en was elke keer anders, soms het ons gewonder of ons iets gemis het, want sekere weergawes, het ons nie beleef nie, maar het ons wel gehoor. Gehoor...