by CLF | Nov 1, 2024 | Blogs
Ons het seker al almal ´n glas té vol gegooi. Sodat die vonkelwyn of koeldrank skielik in groot bolle skuim oor die rand van die glas loop en jy vervaard ´n groot sluk neem of die glas vir die volgende persoon aangee. Dis amper ´n refleks. Want dis maklik om met...
by CLF | Oct 14, 2024 | Blogs
Hierdie vyf woorde is die inleiding tot seker die bekendste Psalm in die Bybel: Psalm 23. ´n Teks waarna oud en jonk gryp wanneer die lewe te veel raak. Wanneer ons gekonfronteer word met oorlog, siektes, die dood of ander dinge wat bokant ons begrip en verstand is,...
by CLF | Sep 2, 2024 | Blogs
Ek lees die ander dag die lewensverhaal van Erick Hill. Dit laat my aanhou dink vir ‘n hele paar dae. Erick is 28 jaar oud en het pas sy graad ontvang na studies. Die gesonde, atletiese jong man is bekend in die gemeenskap. Elke keer as hy die winkel uitstap hoor jy...
by CLF | Aug 12, 2024 | Blogs
Stewardship of the Earth: A Radio Presenter’s Journey to Inspire Change In today’s fast-paced world, the pressing need for environmental awareness and emotional well-being has never been more critical. As a seasoned radio presenter, I have dedicated myself to...
by CLF | Aug 2, 2024 | Blogs
“Faith is the art of holding on to things in spite of your changing moods and circumstances.” CS Lewis Om geloof te leef is beslis nie die maklikste ding in hierdie lewe nie. Praat is wel maklik, maar leef is iets anders. Soms voel dit vir my of ek heeldag besig is...
by CLF | Jul 10, 2024 | Blogs
Het jy al ooit die kans gehad om met ‘n prinses te dans, om oor die vloer te sweef met ‘n koninklike? Jy verwonder jou aan haar skoonheid, haar onskuld en bowenal, aan haar glimlag. Sy kyk diep in jou oë, en jy voel belangrik, en geliefd, en trots. So twee maande...
by CLF | Jun 3, 2024 | Blogs
Deur die eeue heen het adellikes en ander hooggeplaastes mense gehuur om kos en drinkgoed te proe om seker te maak dat dit nie giftig is nie. Ook nie sonder rede nie: die Romeinse Keiser Claudius is vermoedelik in 54 AC vergiftig (selfs al het hy ´n kosproewer gehad)...
by CLF | Apr 30, 2024 | Blogs
Kort nadat ons op ´n vorige reservaat ingetrek het, besluit ons een middag om die naaste dorp (sowat 40 km ver) te gaan verken. Ons het die dorpie seker op ´n slegte dag gevang, want ons eerste indrukke was die vuil strate wat met rommel bestrooi was. My oudste, toe...