by CLF | Sep 1, 2019 | Blogs
Ek het onlangs ʼn plek gevind waar mense aan die teenoorgestelde kant van die argument, weerskante van die draad, na mekaar luister en selfs van mekaar se argumente en menswees iets leer. Hulle verskil van mekaar sonder om mekaar name te noem, hulle lewer repliek...
by CLF | Aug 1, 2019 | Blogs
Êrens in een van sy baie geskrifte het Leo Tolstoi gesê: “Elke man en vrou se roeping is om ander mense te dien.” Baie mooi en deugsame woorde wat ʼn mens laat dink dat Tolstoi baie waardering vir mense op aarde gehad het. Enige vrou wat sy woorde hoor, sal stilstaan...
by CLF | Jul 1, 2019 | Blogs
Verlede week doen ek ʼn begrafnis van iemand wat vir my soos ʼn ouma was. Begrafnisse is vir my moeilik – ʼn bietjie soos mosterd na die maal. Die persoon is nie meer hier nie, maar ons huil en is hartseer en ja soms kry ons onsself erg jammer. Waarom is ons nou eintlik...
by CLF | Jun 1, 2019 | Blogs
Die afgelope paar maande het die verstaan en die gebruik van tyd baie belangrik geword. Tyd is die belangrikste kommoditeit wat ons hier op aarde het – nie geld en besittings nie – tyd! En daar is net 24 uur in ‘n dag. Die mees gebruikte verskoning in die lewe...
by CLF | May 1, 2019 | Blogs
Die immergewilde Mary Poppins het ’n lepeltjie suiker as teenvoeter vir slegte medisyne gebruik. Vir party van ons is daardie lepelvol suiker ’n warm bad na ’n lang dag, of ’n glas yskoue water na ’n harde oefensessie. Die seevakansie aan die einde van die jaar....
by CLF | Apr 1, 2019 | Blogs
As hoërskoolkind het ek elke dag voor skool vir ’n paar minute by die kombuistafel koerant gelees. My daaglikse nuusoorsig in ’n neutedop. (My fokus was op die eerste drie bladsye, en die advertensies vir troeteldiere, alhoewel ek voor my siel geweet het dat ons nie...
by CLF | Mar 1, 2019 | Blogs
Aan die begin van die skooljaar het ek en die kinders opgewonde (en, ek moet erken, met ’n mate van ontsag) na al die nuwe tuisskoolboeke gekyk. Party boeke is met entoesiasme begroet (kyk wat gaan ons hierdie jaar leer!) terwyl ander met ’n groot sug dadelik eenkant...
by CLF | Jan 7, 2019 | Blogs
What does the New Year mean to you? For many, the New Year is nothing more than a change in the calendar date. But for some, it’s significant. It carries the promise of growth, achievement, and happiness. This energy carries through for a few weeks to maybe a month...