Wie julle ontvang, ontvang My

Wie julle ontvang, ontvang My

MATTEUS 10:40-42 (2020-vertaling) Ons vertoef ’n derde keer by Jesus se diskoers in hoofstuk 9:35-11:1, nou die verse waarmee Jesus sy uitsendingsopdragte aan sy dissipels afsluit. Ons het gesien (9:35-10:8) hoe Jesus sy gesag as Seun van God uitoefen én sy gesag aan...
Ek worstel met God se tydsraamwerk

Ek worstel met God se tydsraamwerk

Na aanleiding van Psalm 13 (lees 2020-vertaling) Here, die psalmis beweeg my vandag om by U te kla oor my en talle ander gelowiges se ervaring van tydperke en periodes waarin U klaarblyk afwesig, afsydig, onsigbaar en ontoeganklik is. In periodes soos hierdie, worstel...
Nie altyd maklik nie

Nie altyd maklik nie

Christenskap was nooit veronderstel om maklik te wees nie, en in ’n land waar daar vryheid van geloof is, is dit eintlik moeiliker om te verstaan. Ons weet daar is lande waar gelowiges Jesus se woorde in Matteus 10:22 aan hulle lywe voel: ‘Julle sal ter wille...
‘n Leerling van Jesus is nie bo Hom verhewe nie

‘n Leerling van Jesus is nie bo Hom verhewe nie

MATTEUS 10:24-39 (2020-vertaling) Ons reis verder met Matteus se vertelling van die verhaal oor Jesus se bediening na aanleiding van die diskoers in hoofstuk 9:35-11:1. In ons vorige meditasie oor hoofstuk 9:35-10:8 het ons gesien hoe Jesus sy gesag as Seun van God...
Ek is magteloos en behoeftig

Ek is magteloos en behoeftig

Na aanleiding van Psalm 86:1-11, 16-17 (lees 2020-vertaling) Here, soos met al u kinders bevind ek myself ook dikwels in omstandighede wat té uitdagend is om te hanteer. Die heerlike troos en versekering vir gelowiges wat in noutes beland, is dat ons U mag aanroep en...
Van uitstel kom afstel

Van uitstel kom afstel

Die bekroonde outeur, Karen Lamb, het gesê: “A year from now you will wish you had started today” Haar woorde ego Spreuke 20:4 se wysheid: ”n Luiaard ploeg nie in die saaityd nie en soek in die oestyd na iets wat nie daar is nie.’ Spreuke 20:4 Ons...
Jesus het die skare gesien en hulle innig jammer gekry

Jesus het die skare gesien en hulle innig jammer gekry

MATTEUS 9:35-10:8 (9-23) (2020-vertaling) Ons reis met Matteus in Koninkrykstyd van die Christelike Jaar. Hy vertel die verhaal van Jesus se bediening op sy unieke manier. Hy leer ons hoe Jesus sy gesag as Seun van God uitoefen, maar ook dat Hy sy gesag aan sy...
Ek wil my dankbaarheid aan die Here toon

Ek wil my dankbaarheid aan die Here toon

Na aanleiding van Psalm 116:1-2, 12-19 (lees 2020-vertaling) Here, ek wonder in Koninkrykstyd van die Christelike Jaar oor hoe iemand wat met die mond bely hy of sy het U lief, hul dankbaarheid, waardering en erkenning vir wat U elke dag gee, aan U kan oordra, kan...