Hy sien jou potensiaal

Hy sien jou potensiaal

‘U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder.’ Psalm 139:13 Toe Jesus vir Matteus geroep het, het Hy nie ’n tollenaar gesien nie, maar eerder iemand wat sy lewe op aarde gaan neerskryf vir ons om vandag te kan lees. In Simon, het Hy nie...
En hy het opgestaan en Jesus gevolg

En hy het opgestaan en Jesus gevolg

MATTEUS 9:9-13, 18-26 (2020-vertaling) Laat ons mekaar aanhou herinner aan Koninkrykstyd in die Christelike Jaar se tweeledige fokus op die gesag van die opgestane Christus en die taak van sy dissipels onder leiding van die Heilige Gees, as ’n bepaalde lens om die...
‘n Loflied pas by opregtes

‘n Loflied pas by opregtes

Na aanleiding van Psalm 33:1-12 (lees 2020-vertaling) Here, aan die begin van die lang seisoen van Koninkrykstyd in die Christelike Jaar, peins ek oor u heerskappy op aarde en oor die ganse skepping. Ek moes diep delf om te besef wat gepas is vir ’n volgeling van...
Jou spanmaat

Jou spanmaat

’n Klompie mense uit Judea het die gelowiges in Antiogië probeer wysmaak dat hulle besny moes wees as hulle werklik gered wou word. Petrus en Barnabas het natuurlik met hulle hieroor verskil, en dit het so ’n groot argument geword dat hulle besluit het om na Jerusalem...
Jesus het alle mag in die hemel en op die aarde

Jesus het alle mag in die hemel en op die aarde

MATTEUS 28:16-20 (2020-vertaling) Sondag na Pinksterfees in die Christelike Jaar, staan bekend as Drie-eenheidsondag (Triniteit) en lei die lang tweede deel van die Christelike Jaar in. Koninkrykstyd (ook: Gewone Tyd of Sondae na Pinkster) strek dié jaar oor 27 weke,...
Kinders en suigelinge bevestig God se mag oor die aarde

Kinders en suigelinge bevestig God se mag oor die aarde

Na aanleiding van Psalm 8 (lees 2020-vertaling) Here, dit is die begin van Koninkrykstyd in die Christelike Jaar. In die week na Drie-Eenheid Sondag lei die Psalmis ons om te peins oor hoe U as Vader, Seun en Gees in en oor die hele aarde regeer. In dié Kerkjaar...
Wanneer vergelyking jou vrede steel

Wanneer vergelyking jou vrede steel

Ek sit en wag vir my volgende afspraak toe hierdie vraag onverwags by my kom sit: Waarom stry ons so maklik? Waarom raak ons so kwaad? Ek weet reeds hoe die gesprek waarskynlik gaan verloop. Iemand gaan praat oor iemand anders se optrede, iemand anders se sukses,...
Wanneer jy nie weet wat om te sê nie

Wanneer jy nie weet wat om te sê nie

Jy was sekerlik ook al in ’n situasie waar die regte woorde jou totaal ontbreek het? Miskien toe jy iemand moes troos wat ’n geliefde aan die dood afgestaan het. Of dalk wou jy iemand wat hoop verloor het moed inpraat. Daar was heel waarskynlik al ’n paar mense oor...