Strome lewende water sal uit sy binneste vloei

Strome lewende water sal uit sy binneste vloei

JOHANNES 7:37-39 (2020-vertaling) Die week na Pinksterfees in die Christelike Jaar, neem Revised Common Lectionary (RCL) ons terug in die Johannesevangelie na hoofstuk 7, vroeg in Johannes se vertelling oor Jesus se aardse bediening. Met die oog op die uitstorting van...
My oë gaan oop vir God se skeppingswerk

My oë gaan oop vir God se skeppingswerk

Na aanleiding van Psalm 104:1a, 24-34, 35b (lees 2020-vertaling) Here, dit is asof die viering van die Gees se uitstorting op Pinksterfees, my oë opnuut oopgemaak het vir wat in die wêreld rondom my aangaan. Vandag sien ek asof met oë wat herskep is, weer hoe...
Hy hou sy kerk in stand

Hy hou sy kerk in stand

‘Ek bly nie langer in die wêreld nie, maar hulle bly nog in die wêreld. Ek kom na U toe. “Heilige Vader, bewaar hulle in u Naam, die Naam wat U My gegee het, sodat hulle net soos Ons een kan wees.’ Johannes 17:11 In Jesus se laaste gebed voor die...
En dit is die Ewige lewe: dat hulle U ken

En dit is die Ewige lewe: dat hulle U ken

JOHANNES 17:1-11 (2020-vertaling) Die week in die Christelike Jaar tussen die Fees van Hemelvaart en Pinksterfees (24 Mei). Revised Common Lectionary (RCL) neem ons na die uitsonderlike gebed van Jesus in Johannes 17, voor Hy volgens die Johannesevangelie se...
God regeer vanuit sy heilige woonplek

God regeer vanuit sy heilige woonplek

Na aanleiding van Psalm 68:1-10, 32-35 (lees 2020-vertaling) Here, in die week na Hemelvaart op weg na Pinksterfees, peins ons as Nuwe-Testamentiese gelowiges oor Jesus wie op die wolke ry. Na u hemelvaat regeer U aan die Vader se regterhand oor sy vyande en haters,...

Bewaar jou hart

‘Bo alles, wees versigtig met wat in jou hart aangaan. Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen.’ Spreuke 4:23 Jy is gees, siel en liggaam (1 Tes. 5:23). Jou siel is jou emosies en gedagtes, en dit is dáár waar alles begin. Die keuses wat jy maak begin met ’n...
Jesus is in die hemel opgeneem

Jesus is in die hemel opgeneem

LUKAS 24:44-51 (2020-vertaling) Dit is die dag na die kerk van Christus se viering van die Fees van Hemelvaart in die Christelike Jaar. Revised Common Lectionary (RCL) neem ons na die enigste Evangelie wat vertel van Jesus se hemelvaart, soos net hy alleen die verhaal...
Geloof se meerdere perspektiewe

Geloof se meerdere perspektiewe

Na aanleiding van Psalm 66:8-20 (lees 2020-vertaling) Here, die psalmis se oproep aan die volke om God te prys en klanke van ’n loflied te laat opklink, bevat ook frases oor U wat lewe gee en ons louter/toets. Dit laat my wonder oor die veelkantigheid van my/ons...