by CLF | May 10, 2026 | Devotional
‘Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle moet my getuies wees in Jerusalem, in die hele Judea en Samaria, en tot aan die einde van die aarde.” Toe Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle toekyk, en ‘n wolk het Hom...
by CLF | May 8, 2026 | Devotional
JOHANNES 14:1-14 (2020-vertaling) Ons volg die Johannesevangelie se vertelling van Jesus se verskynings op aarde ná sy opstanding uit die dood tot met sy hemelvaart. Die vyfde week van Pase in die Christelike Jaar gaan die Donderdag waarop Christus se kerk Hemelvaart...
by CLF | May 4, 2026 | Devotional
Na aanleiding van Psalm 31:1-8, 15-16 (lees 2020-vertaling) Here, met ons aanbeweeg in die Christelike Jaar vanaf Paasfees na Pinksterfees, laat die psalmis ons vertoef by twee uitdrukkings oor tye en u hande. Hoe kan ek oor u hande dink, en wat beteken dit vir ons in...
by CLF | May 4, 2026 | Devotional
JOHANNES 10:1-10 (2020-vertaling) Die vierde week van Pase begin met Goeie Herdersondag (26 April) in die Christelike Jaar. Die vorige drie Sondae van Pase het Revised Common Lectionary (RCL) ons laat vertoef by Jesus se verskyning aan sy dissipels nadat Hy uit die...
by CLF | May 3, 2026 | Devotional
‘Verder verseker Ek julle: As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is, hulle dit laat kry, want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.”’ Matteus 18:19-20 Jesus wil nie hê dat ons...
by CLF | Apr 30, 2026 | Blogs
Integriteit is die konsekwente nakoming van sterk morele en etiese beginsels, dikwels beskryf as “om die regte ding te doen, selfs wanneer niemand kyk nie”. Dit behels eerlikheid, onkreukbaarheid, en ‘n “heel” karakter wat nie onder druk...
by CLF | Apr 28, 2026 | Devotional
Na aanleiding van Psalm 23 (lees 2020-vertaling) Here, Goeie Herdersondag in die Christelike Jaar, laat ons weer peins oor die bidder se diep getuienis oor sy/haar ervaring van u goedheid en troue liefde elke dag. Die psalmis se vertrouensgebed wek in my ’n verlange...
by CLF | Apr 26, 2026 | Devotional
‘Deur hierdie geloof in Christus Jesus is julle nou almal kinders van God, want julle almal wat deur die doop met Christus verenig is, het nou deel van Christus geword. Dit maak nie saak of iemand Jood of Griek, slaaf of vry, man of vrou is nie: in Christus...