Ek het die Here lief, want…

Ek het die Here lief, want…

Na aanleiding van Psalm 116:1-4, 12-19 (lees 2020-vertaling) Here, saam met die psalmis wil ek graag vandag sê ek het U lief. Soms is die opwelling van my liefde vir U te oorweldigend om dit met gepaste woorde te beskryf. Maar wanneer die diep, warm emosie van liefde...
Hy hoor jou

Hy hoor jou

Ons almal weet hoe frustrerend dit is wanneer jy met iemand praat wat nie luister na wat jy sê nie. Wanneer dit vir jou voel asof jy meestal net nie gehoor word nie, hou jy naderhand op met praat. Dit gebeur in vriendskappe, huwelike, by die werk, en selfs by die kerk...
Hulle wat nie gesien het nie en tog tot geloof gekom het

Hulle wat nie gesien het nie en tog tot geloof gekom het

JOHANNES 20:19-31 (2020-vertaling) Op reis met die Groot Vyftig Dae vanaf Paassondag tot met Pinksterfees, bring Revised Common Lectionary ons in die tweede week van Pase in die Christelike Jaar by die Johannesevangelie se vertelling van Jesus se verskyning aan sy...
Buiten U is daar vir my niks goeds nie

Buiten U is daar vir my niks goeds nie

Na aanleiding van Psalm 16 (lees 2020-vertaling) Here, my gebed het gegroei uit die besef dat ek van U afhanklik is. In ons tydsgewrig van magskonflik en leierskap stryde voel ek ’n behoefte aan vertroue op U alleen. Magtige leiers mobiliseer ondersteuners en...
Seisoene

Seisoene

‘Dit is U aan wie dag en nag behoort, U wat aan die son en die maan hulle plek gegee het, U wat al die seisoene van die aarde vasgestel het; somer en winter is die werk van u hand.’ Psalm 74:16-17 Dit is God wat gesorg het dat die Aarde teen net die regte...
Ek het die Here gesien

Ek het die Here gesien

JOHANNES 20:1-18 (2020-vertaling) Die week nadat die kerk van Christus Paasfees as hoogtepunt van die Christelike Jaar gevier het. Die nuwe kalender van die Revised Common Lectionary (RCL) maak ons egter daarvan bewus dat Pase méér is as een dag in die jaar. Dié...
Hoe vier ons die lewe?

Hoe vier ons die lewe?

“U wek ons op om dit te geniet om U te prys, omdat U ons gemaak het op U gerig. Ons hart is onrustig totdat dit in U tot rus kom…” — Augustinus Ek vra myself die laaste ruk werklik hierdie vraag: Hoe vier ek die lewe? Dadelik dink ek aan braai, kuier saam met vriende,...