by CLF | Apr 7, 2026 | Devotional
Na aanleiding van Psalm 118:1-2, 15-24 (lees 2020-vertaling) Here, die herdenking van Lydenstyd en viering van Paasfees die afgelope Sondag, laat my opnuut dink oor die paradoksale aard van ons geloof in Christus Jesus. Die psalm se oproep om God te prys versterk die...
by CLF | Apr 5, 2026 | Devotional
‘Nadat hulle aan Jesus alles gedoen het wat van Hom in die Skrif geskrywe staan, is Hy van die kruis afgehaal en begrawe. Maar God het Hom uit die dood opgewek. Hy het in die loop van baie dae aan die mense verskyn wat saam met Hom van Galilea af na Jerusalem...
by CLF | Apr 2, 2026 | Devotional
JOHANNES 13:1-17, 31b-35 (2020-vertaling) Dit is Donderdag van Groot Lydensweek (GLW) in die Christelike Jaar. Donderdag lei die derde deel van GLW in. Na Passie-/Palmsondag (eerste deel van GLW) en drie dae van Maandag tot Woensdag (tweede deel van GLW), breek die...
by CLF | Mar 30, 2026 | Devotional
Na aanleiding van Psalm 31:10-17 (lees 2020-vertaling) Here, hier aan die begin van die laaste week in Lydenstyd van die Christelike Jaar, gryp die woorde van die psalmis my diep in die hart. Die bidder se gesmag na u genade uit sy benoudheid en verdriet, herinner ons...
by CLF | Mar 29, 2026 | Devotional
‘Aan God kom ons dank toe – Hy wat aan ons die oorwinning oor die sonde en die dood gee deur Jesus Christus ons Here!’ 1 Korintiërs 15:57 NLV So aan die begin van die Heilige Week, kan ’n mens nie anders as om weereens bewus te word van dít wat Jesus vir...
by CLF | Mar 27, 2026 | Devotional
JOHANNES 11:1-415(2020-vertaling) Die Christelike Jaar is in die vyfde week van Lydenstyd, kort voor Groot Lydensweek waarin ons Jesus se kruisiging op Goeie Vrydag sal herdenk en sy opstanding sal vier met Paasfees. Revised Common Lectionary (RCL) stel ons dié week...
by CLF | Mar 23, 2026 | Devotional
Na aanleiding van Psalm 130 (lees 2020-vertaling) Here, vandag se gebed word opgeroep deur die tema van lyding, u lyding, waaraan Lydenstyd in die Christelike jaar ons as Christus se kerk herinner. Jesus, ons volg U op die weg van u vernederende en veragtende...
by CLF | Mar 22, 2026 | Devotional
‘Die ander een het hom egter bestraf en gesê: “Het jy nie ontsag vir God nie? Jy ondergaan per slot van rekening dieselfde straf! In ons geval is dit regverdig – ons word tereg gestraf vir wat ons gedoen het. Maar hierdie man het niks verkeerds gedoen nie.” Hy...