En hy het Hom aanbid

En hy het Hom aanbid

JOHANNES 9:1-41 (2020-vertaling) In die vierde week van Lydenstyd bring die Johannesevangelie ons by ’n derde persoon met wie Jesus ’n lewensveranderende ontmoeting vir daardie mens het. Naas die ondersoekende nagtelike besoek van ’n Fariseër met die naam Nikodemus,...
Ons vind troos in bekende geloofswoorde

Ons vind troos in bekende geloofswoorde

Na aanleiding van Psalm 23 (lees 2020-vertaling) Here, ek wonder vandag oor die troos wat oorbekende woorde vir gelowiges bring, veral in tye waar die betekenis van daardie geykte woorde nie met die ervaarde werklikheid rym nie. Tans woed daar oorloë in talle streke...
Ek Is, is die een wat met jou praat

Ek Is, is die een wat met jou praat

JOHANNES 4:1-42 (2020-vertaling) Die Revised Common Lectionary (RCL) se aansluiting by die Johannesevangelie, bring ons in die derde week van Lydenstyd by Johannes 4:5-42. Jesus ontmoet ’n Samaritaanse vrou by die fontein in die dorp Sigar en vra vir haar water om te...
Die einddoel

Die einddoel

‘Ek is nie ‘n God wat net naby is nie, sê die Here, Ek is ‘n God wat ook ver weg is.’ Jeremia 23:23 Wanneer jy met ’n makro-kameralens op ’n voorwerp fokus, sien jy detail wat nie met die blote oog gesien kan word nie. Veronderstel jy fokus in...
Ondersoek jou hart wanneer jy kom om die Here te aanbid

Ondersoek jou hart wanneer jy kom om die Here te aanbid

Na aanleiding van Psalm 95 (lees 2020-vertaling) Here, die gelowige bidder se roep om te kom! is inspirerend. Sy motivering om voor U, die rots wat ons verlos te jubel en tot u eer te juig, is onweerstaanbaar. Wie kan die uitnodiging om U met dankliedere en lofgesange...
Blou Maandag

Blou Maandag

´n Blou Maandag kan jou laat voel asof jy spreekwoordelik ´n trappie mis getrap het. ´n Onverwagse slegte begin vir ´n werksweek – na die welgeluksalige gevoel van naweek. Eensklaps lyk jou goeie beplanning nie meer so rooskleurig nie. Weg is jou glimlag en die huppel...
Wanneer jy twyfel

Wanneer jy twyfel

Elkeen van ons gaan die een of ander tyd in ons lewens deur ’n geloofskrisis. Soms meer as een keer. Die verhaal van Tomas is ’n interessante een. Ons lees in Johannes 20 dat hy nie saam met die dissipels was toe Jesus die Sondagaand van sy opstanding aan die hulle...
Om Jesus se woorde reg te verstaan

Om Jesus se woorde reg te verstaan

JOHANNES 3:1-17 (2020-vertaling) Die Revised Common Lectionary (RCL) wyk in Lydenstyd af van die Matteus evangelie en volg die vertelling van Johannes vir die meerderheid weke tot met die Pinkster Feesdiens (24 Mei 2026). Met die oog op selfondersoek, refleksie en...