Waar kom my hulp vandaan?

Waar kom my hulp vandaan?

Na aanleiding van Psalm 121 (lees 2020-vertaling) Here, in die tweede week van Lydenstyd in die Christelike Jaar, ontstem die media ons met nuusberigte van nuwe oorloë in ’n wêreld wat reeds steier onder langdurige gewapende optrede van agressors; selfs teen weerlose...
Lank genoeg

Lank genoeg

Na omtrent twee maande se trek vanuit Egipte deur die woestyn, het die Israeliete by die berg Sinai (ook genoem Horeb) aangekom. Hier het hulle vir amper ’n jaar lank gewoon – in die ongenaakbare wildernis – terwyl die beloofde land slegs elf dae se reis weg was...
Daar staan ook geskryf

Daar staan ook geskryf

MATTEUS 4:1-11 (2020-vertaling) Lydenstyd in die Christelike Jaar is ten diepste ’n tyd vir selfondersoek, refleksie en wegdraai van verkeerde weë; ’n tyd vir terugkeer na God toe, terwyl die Here sy kinders bewus maak van sonde en opstand teen Hom in ons lewe. Dis...
God bied ’n weg uit die verknegting van sonde

God bied ’n weg uit die verknegting van sonde

Na aanleiding van Psalm 32 (lees 2020-vertaling) Here, die Lydenstyd in die Christelike Jaar is ten diepste ’n tyd vir selfondersoek, refleksie en wegdraai van verkeerde weë; ’n tyd vir bekering tot U, terwyl U u kinders bewus maak van sonde en opstand teen U, in ons...
Verlig

Verlig

Ek was op ’n keer dapper genoeg om saam met ’n gids dele van die Sterkfonteingrotte te verken wat nie normaalweg vir die publiek oop is nie. Onder die veiligheidstoerusting wat ons moes dra, was veiligheidshelms waaraan baie skerp kopligte vas was. Dit was ’n...
Van Verheerliking na Lyding

Van Verheerliking na Lyding

MATTEUS 17:1-9 en 6:1-6, 16-21 (2020-vertaling) Die laaste Week na Epifanie in die Christelike Jaar (2026) is die oorgang van Epifanie na Lydenstyd. Dit sluit die Sondag van Verheerliking in, asook As-Woensdag wat die begin van Lydenstyd aankondig. Die periode vanaf...
Heilig

Heilig

‘Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe.’ 1 Tessalonisense 4:3a Om heilig te wees, beteken om uitgesonder te wees vir ’n besonderse doel. God het van sy volk verwag om anders as die nasies om hulle te wees. Hy het hulle uitgesonder as die volk...