Ek het gekom om te vervul

Ek het gekom om te vervul

MATTEUS 5:13-20 (2020-vertaling) Die A-siklus van die ‘Revised Common Lectionary’ volg Matteus se vertelling van Jesus se menswording en gehoorsaamheid aan sy Vader se gestuurde opdrag. Matteus 4:17 het Jesus se bediening in Galilea beskryf as verkondiging van die...
Ontsag vir die Here as erflating vir die nageslag

Ontsag vir die Here as erflating vir die nageslag

Na aanleiding van Psalm 112 (lees 2020-vertaling) Here, ek vertoef weer by U oor die mens se begeerte, óók my verlange, na ware geluk. Die psalmis herinner ons nogeens, soos so dikwels in dié gebedeboek van my geloofsgemeenskap, aan die bron van geluksaligheid; ’n...
Jesus leer sy dissipels oor ware geluk

Jesus leer sy dissipels oor ware geluk

MATTEUS 5:1-12 (2020-vertaling) Die Vierde week ná Epifanie word ook aangedui as Gewone Tyd op die Christelike Kalender. Dit bring ons by ’n belangrike liturgiese moment vir sommige kerklike tradisies vir wie die eerste Sondag van Februarie diep geestelike betekenis...
Trek liefde aan

Trek liefde aan

‘Daarom, omdat julle God se uitverkore heiliges en geliefdes is, beklee julleself met innige meelewing, goedheid, nederigheid, sagmoedigheid en geduld. Verdra mekaar en, as enigiemand ‘n klagte teen iemand anders het, vergewe mekaar. Soos die Here julle...
Die karakter van God se gaste

Die karakter van God se gaste

Na aanleiding van Psalm 15 (lees 2020-vertaling) Here. Ek daag dikwels sommer maar net op waar u gelowige kinders byeenkom om U te aanbid. Ja, om met U gemeenskap te hê. Vandag brand ’n verlange na gemeenskap met U en u kinders in my hart. Maar… ek wonder of ek welkom...
Van toe af het Jesus met sy verkondiging begin

Van toe af het Jesus met sy verkondiging begin

MATTEUS 4:12-23 (2020-vertaling) Die Christelike Kalender neem ons verder op die weg van God se plan vir die verlossing van die wêreld, deur die menswording van Jesus Christus heen. In die lig van die Revised Common Lectionary volg ons tans Matteus se vertelling van...
Wanneer vrees my pak is God my toevlug

Wanneer vrees my pak is God my toevlug

Na aanleiding van Psalm 27:1-9 (lees 2020-vertaling) Here, God wat my red, my Helper. Vandag kom my gebed op uit die woorde “vrees” en “bang”, wat in die gebed van Dawid opduik. Dié woorde herinner my aan ’n formulering wat ons tydsgewrig tipeer as ’n era van...
God se asem

God se asem

Elihu was die enigste van Job se vriende wat nie deur God berispe is oor die verkeerde raad wat hy gegee het nie. Dit is omdat hy nie op sy eie insig staat gemaak het nie. Hoor wat sê hy in Job 32:6-9: ‘Elihu het gesê: “Ek is jonk in vergelyking met julle;...