by CLF | Feb 1, 2026 | Devotional
Elihu was die enigste van Job se vriende wat nie deur God berispe is oor die verkeerde raad wat hy gegee het nie. Dit is omdat hy nie op sy eie insig staat gemaak het nie. Hoor wat sê hy in Job 32:6-9: ‘Elihu het gesê: “Ek is jonk in vergelyking met julle;...
by CLF | Feb 1, 2026 | Blogs
Daar is niks gewoon aan ´n eerste liefde nie. Dit is ´n knop-op-jou-maag mallemeule rit wat lewenslange herinneringe laat. Kenners waarsku dat ons dit nie maar bloot as kalwerliefde moet afmaak nie, en dat dit vir jongmense ´n intense en emosioneel belaaide ervaring...
by CLF | Jan 25, 2026 | Devotional
’n Regte of ’n verkeerde gesindheid, kan letterlik jou lewe maak of breek, en die regte gesindheid begin met nederigheid. Ja, ek weet dit klink na ’n teenstrydige argument. Is dit nie juis die nederiges wat verder verneder word nie? Om nederig te wees, beteken egter...
by CLF | Jan 23, 2026 | Devotional
JOHANNES 1:29-34 (2020-vertaling) In die tweede week ná Epifanie onthou ons Epifaniefees as oudste en belangrikste Christelike fees van die Kerk. Ons onthou die Kerk se tradisionele herdenking gedurende die Epifanie seisoen van drie gebeurtenisse in Jesus se lewe:...
by CLF | Jan 19, 2026 | Devotional
Na aanleiding van Psalm 40:1-11 (lees 2020-vertaling) Here, die nuwe Kalender jaar het reeds gevorder en bied geleentheid om dieper te peins oor ons lewe; hoe U daarin betrokke is. Die Christelike jaar bring ons by die tweede week na Epifanie, met die uitnodiging om...
by CLF | Jan 18, 2026 | Devotional
‘Ons is soos ’n aangename geur wat ander mense van Christus bewus maak. Ons versprei die wonderlike aroma van Christus tot eer van God. Almal wat met ons te doen het, weet daarvan: dié wat in Hom glo, en ook dié wat op pad is na die dood toe.’ 2 Korintiërs...
by CLF | Jan 16, 2026 | Devotional
MATTEUS 3:11-17 (2020-vertaling) Kenmerkend van Epifanie is ’n gees van ontdekking waarvan ons gedurende dié seisoen van die Christelike Jaar bewus word – van telkens nuwe dimensies van Jesus en sy teenwoordigheid in ons lewe. Epifaniefees is die oudste en...
by CLF | Jan 12, 2026 | Devotional
Na aanleiding van Psalm 29 (lees 2020-vertaling) Here, na dae van onstuitbare veldbrande in verskillende dele van die Kaap streek, reageer ek op talle oproepe van gelowiges vanuit die geteisterde gebiede om saam te bid vir die vernietigende mag van voortstuwende...