Ons het sy ster in die Ooste gesien

Ons het sy ster in die Ooste gesien

MATTEUS 2:1-12 (2020-vertaling) Ons lees Matteus se vertelling van die sterrekenners uit die Ooste wat in Jerusalem aangekom het, in die week van Epifaniefees (6 Jan). Die sterrekenners was op soek na die koning van die Jode wat gebore is (vers 2). Carol Walsh skryf...
Gebed vir heersers in de lig van Christus se verskyning

Gebed vir heersers in de lig van Christus se verskyning

Na aanleiding van Psalm 72:1-7, 10-14 (lees 2020-vertaling) Here, in die week van Epifaniefees in die Christelike jaar, voeg ek my pleitgebed by dié van die psalmis (Salomo), dat iets van Christus se verskyning wat ons in Epifanie vier, mag deurbreek in die...
Hy sal Nasarener genoem word

Hy sal Nasarener genoem word

MATTEUS 2:13-23 (2020-vertaling) Die week ná Kersfees van die Christelike jaar volgens Westerse tradisie, bring ons ook by die oorgang van die jaar op die sekulêre kalender. Terwyl die ou jaar uitloop in die nuwe jaar in, herinner die Oosterse tradisie ons aan die...
Ons het rede om die Here te loof

Ons het rede om die Here te loof

Na aanleiding van Psalm 148 (lees 2020-vertaling) Here, in die laaste week van 2025 spoor die psalmis ons aan om U, die Here, te loof. Die psalmis klee sy uitnodiging tot lofprysing in die vorm van aansporing en opdrag. Sy imperatiewe werkwoordsvorm laat geen twyfel...
Gee jou hart vir Jesus

Gee jou hart vir Jesus

Miskien wonder jy wat dit beteken om tot bekering te kom, jou hart vir Jesus te gee, weergebore te word, jou naam in die boek van die lewe te kry? Dit is so eenvoudig soos om met jou mond te bely en met jou hart te glo. Daar staan in Romeine 10:9-10: ‘As jy met...
Jy is geseënd

Jy is geseënd

‘Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.’ 1 Tessalonisense 5:18 Ek wil jou vandag aanmoedig om saam met my terug te kyk op ’n jaar waardeur God se troue liefde ons weereens gedra het, en dan die nuwe...
Woord van die jaar

Woord van die jaar

Die Oxford Woord van die Jaar tradisie het in 2004 die lig gesien en poog om elke jaar die jaar se tendense en woelinge deur middel van ´n enkele woord te beskryf. Dit is gonswoorde, kleurryke terme, woorde wat op almal se lippe is en was. Woorde soos “chav” (2004),...
Oorwinningsjaar

Oorwinningsjaar

‘Maar aan God die dank! Hy voer ons altyd saam in sy triomftog omdat ons een is met Christus. Deur ons versprei Hy die kennis van Christus oral soos ‘n aangename geur.’ 2 Korintiërs 2:14 Ons staan aan die begin van ’n splinternuwe jaar. ’n Jaar wat...