God met ons

God met ons

Terwyl Josef daarmee geworstel het om sy verlowing aan Maria stilweg te verbreek omdat sy swanger was, het daar ’n engel verskyn wat hom daarvan verseker het dat haar swangerskap van die Heilige Gees af kom. En dan haal hy die profeet Jesaja se woorde uit Jesaja 7:14...
Is U die een wat sou kom?

Is U die een wat sou kom?

MATTEUS 11:2-11 (2020-vertaling) In die Derde Week van Advent besoek ons Johannes die Doper in die tronk (Matt 11:2). Hy is deur Herodes, die tetrarg, in hegtenis laat neem (Matt 14:1) omdat hy herhaaldelik vir Herodes gesê het hy mag nie vir Herodias, vrou van sy...
Lof oor God se ewigdurende trou

Lof oor God se ewigdurende trou

Na aanleiding van Psalm 146:5-10 (lees 2020-vertaling) Here, die psalmis herinner my aan ’n verskynsel wat ek oral onder u gelowige kinders waarneem; gunsteling uitdrukkings van hulle/ons geloof in aanbidding tot U. Dit is asof elke gelowige persoonlik-intieme...
Met verwagting

Met verwagting

‘Maar ons leef in die verwagting van ‘n nuwe hemel en ‘n nuwe aarde wat God belowe het en waar die wil van God sal heers.’ 2 Petrus 3:13 Advent is ’n tyd van verwagting. Ons vier nie net Jesus se koms as Immanuel nie, ons sien ook uit na Sy...
Hy wat na my kom

Hy wat na my kom

MATTEUS 3:1-12 (2020-vertaling) Vir die Tweede Sondag van Advent neem Revised Common Lectionary (RCL) ons na die begin van Johannes die Doper se openbare optrede in die woestyn van Judea (vers 1). In die voorafgaande twee hoofstukke vertel Matteus van Jesus se...
Lofprysing waar die Here se heerlikheid die aarde vul

Lofprysing waar die Here se heerlikheid die aarde vul

Na aanleiding van Psalm 72 (lees 2020-vertaling) Here, ons Psalm word aan Salomo toegedig. As koning uit die huis van Dawid bid hy vir sy roeping en die taak deur U aan hom opgelê. Hy is bewus van sy tekortkominge én afhanklikheid van U. Hy begeer u wysheid en...
Kennis van daardie dag en uur

Kennis van daardie dag en uur

MATTEUS 24:36-44 (2020-vertaling) Met die aanbreek van die Eerste Sondag van Advent betree die kerk van Christus die nuwe Kerkjaar. Dit maak ons bewus van ’n nuwe tydvak in ons geloofsbelewing en viering van God se verlossing vir die mensdom en skepping. Die...
Om te dink

Om te dink

‘Elke hooghartige leuen wat die ware kennis van God probeer verdraai, loop ons met God se wapens onderstebo. En elke gedagte wat deur ons koppe gaan, neem ons gevange en lewer dit aan Christus uit. Ons dink slegs wat Hy wil hê.’ 2 Korintiërs 10:5 DB Ja,...