Die Evangelie van Markus lê veral die klem daarop dat Jesus die beloofde Messias is. Die Messiaanse ryk, die vrederyk, waarvan die Ou Testament gelowiges so gedroom het, breek nou…
Dwarsdeur die Ou Testament lees ons van God se spesiale verhouding met die volk Israel. Dáároor gaan die hele OU Testament verhaal: God en Israel. God stel homself bekend as…
Die teksgedeelte vorm die afsluiting van Jesus se bergrede. Die bergrede was Jesus se bekende preek vanaf die berg in Galilea, later die Berg van Saligsprekinge genoem. Oor die eeue…
In die 1990’s het die gewilde Pous Johannes Paulus II ‘n belangrike reeks lesings gegee oor wat hy ‘n “Teologie van die Liggaam” genoem het. Teologie, of dan geloof of…
Elia was een van die groot profete van Israel. Toe Jesus op die berg verheerlik is, was dit Elia, as verteenwoordiger van die Ou Testament, wat daar saam met Hom…
Jesus het sy dissipels opdrag gegee om Hom op die berg te ontmoet, dieselfde berg waar Hy dikwels opgetree het, wonders gedoen, gepreek en verheerlik is. Die berg was geleë…
Toe Paulus hierdie brief aan die gemeente in die ou Griekse stad Korinte geskryf het, was hulle nog maar ‘n klein klompie, meestal Jode en Grieke wat pas gelowig geword…
Hierdie verhaal van Josef en sy broers is diep menslik. Ons lees bietjie van onsself in hierdie verhaal.
Die vorige hoofstuk, die bekende 1 Korintiërs 13, is Paulus se roerende ode aan die liefde. Liefde as die groot gawe van die Gees – dit wat sin gee aan…
In die kerklike jaar, die derde Sondag na Drie-eenheidsondag, is ons steeds besig om na te dink oor God Drie-enig. Wie is God? Hoe is God? Wat beteken God se…
Pinkstersondag, presies vyftig dae na Opstandingsondag – die fees van die koms van die Heilige Gees, die Gees as die opgestane, lewende Here in ons midde, tussen ons, binne ons...…
Die boek Esegiël is in ‘n ontstellende, donker tyd in Israel se geskiedenis geskryf – rondom die vernietiging van die stad Jerusalem, die platslaan van die tempel (Esegiël 33:21-33) en…
